Frikkie die Vlooi

Frikkie die Vlooi
Frikkie se grootste droom was om 'n akrobaat te word, almal het vir sy groot droom gelag, maar hy het wel sy droom bereik.
'n Kinder storieboek geskryf in Afrikaans, en beskikbaar by www.takealot.com.    Druk hier om te koop...
Die boekies is ook beskikbaar in groot maat teen 'n groot maat afslag prys. Kontak ons gerus om 'n bestelling te plaas by sales@helenamarais.me.

Frikkie's biggest dream was to be an acrobat, but everyone laughed at his big dream. In the end he did achieve it!
A childrens book written in my native language Afrikaans, and available on www.takealot.com.    Click here to buy...
The books are also available in larger orders at a bulk discount price. Contact us to place an order at sales@helenamarais.me. 

Resensie: Frikkie die Vlooi


Frikkie die Vlooi laat kinders in drome glo

Helena Marais se storieboek vir kinders, Frikkie die Vlooi, is ‘n kleurryke verhaal van Frikkie (die vlooi), Salman (die eienaar van Salman’s Vlooi Sirkus) en Frikkie se vriende – Malie Makou en Sousie die worshondjie - wat nie sy drome kan insien nie. Hierdie kinderstorie breek die boodskap in ‘n kind se hart oop dat geen droom ooit te groot is nie.

“Weet jy Frikkie, dit help nie om almal van jou droom te vertel nie,” sê Salman. “Drome kan net waar word, wanneer jy dit wat jy gedroom het vir almal kan wys! Onthou, net jy kan jou eie droom sien en jy moet vir ander kan wys wat jy gesien het, anders sal hulle nooit verstaan nie.”

Só leer die kind / leser van hierdie boek dat mens altyd in jou drome moet glo, ongeag wat ander daarvan sê. ‘n Positiewe boodskap wat kinders opgewonde sal maak oor die ideale in hul lewens.

Helena het Frikkie die Vlooi taalkundig so versorg dat enige kind of kleuter die storie sal verstaan. Met puik kleurvolle illustrasies deur Mary Lotter word Frikkie en sy drome ‘n werklikheid aan die leser.

Ek sal hierdie boek vir alle onderwysers, ouers, kinders en keuters aanbeveel. Voorwaar ‘n storie wat ‘n positiewe invloed op ‘n kind se lewensuitkyk sal hê.

~Francois Meyer (Afrikaanse digter & stigter van KunsWeb)

Kunsweb

A moment in Time

A Moment in Time

This book is a collection of many years of special moments captured as words, as well as on camera. Share with her the special moments that make up the wonder of living.

She is initiated Shaman and Druid, Energy Healer, Reiki master/ teacher. Something that is very important to her as a person.

She believes that living should not be confined in borders. Anything is possible, and all things should be explored, as in exploration we find our true self. We should live true to our soul and purpose for our path, and not let anything stand in our way. What you believe shall come to pass.

This book are available on:

Amazon - $27.77

Kindle - $13.67

Create Space - $27.77

Please publish modules in offcanvas position.